die seun van Abisúa, die seun van Pínehas, die seun van Eleásar, die seun van Aäron, die hoëpriester,
En Eleásar was die vader van Pínehas; Pínehas van Abisúa;
en Abisúa van Bukki; en Bukki van Ussi;
En dit is die seuns van Aäron: Eleásar was sy seun, Pínehas sy seun, Abisúa sy seun;
en Abisúa en Naäman en Ahóag